#skryfwerk Instagram Photos & Videos

Daars 'n song van Valiant Swart opgerol in my jeans se gatsak
.
.
.
#Janblohm#oldschool#cool#afrikaans#skryfwerk#bestlanguage#writing#insperation#kitchentalks#thoughts#capetown#sa#legendary#music#wanderlust

Daars 'n song van Valiant Swart opgerol in my jeans se gatsak
.
.
.
#Janblohm #oldschool #cool #afrikaans #skryfwerk #bestlanguage #writing #insperation #kitchentalks #thoughts #capetown #sa #legendary #music #wanderlust

20 0 22 August, 2019
Nog ‘n oldie, dink my digitale skills het intussen heelwat verbeter 😂
Soene en sonneblomme 🌻 #afrikaans #skets #doodle #afrikaansgedigte #afrikaansegedagtes #dig #digkuns #gedig #gedigte #afrikaansewoorde #mytaal #ontembaar #wilderaswolwe #poësie #Skryfwerk #rym #poetry

46 0 22 August, 2019
Hoe ek dog die wêreld werk.

#skryf #skryfwerk #gedagtes #klariwariskryf #klariwari #afrikaansquotes #afrikaans

7 0 18 August, 2019
Dit is in ons donkerste tye waar ons werklik onsself vind.
#afrikaans #skryf #skryfkuns #skryfafrikaans #skryfwerk #gedigte #gedigteskryf #vrees #anoniem #gedagte #gedagtes

229 3 18 August, 2019
Vir my is daar werklik min goed so mooi soos die maan. My liefde vir die hemelruim maak dat herinneringe wat geskep is onder sy wye vlerke onvergeetlik is. Soms is dit 'n voorreg en 'n voordeel, soms is dit 'n pynlike nadeel.
.
.
#afrikaans #hemelruim #maan #uitspansel #eg #egtheid #rouemosie #skoonheid #liefde #passie #skryf #skryfkuns #skryfwerk #waarheid #menswees #dieper #woordkuns #hartsgeheime

335 2 12 August, 2019
Beleef vandag 'n effense oomblik...
Elke jaar gaan dit darem beter.

#wdhvvi #wd❤vvi #3jaarterug #myselfverloor #misjou #afr #afrikaans #skryfafrikaans #skryfwerk

4 0 2 August, 2019
Die laaste paar weke was rof... Fisies, geestelik en emosioneel. Maar, die Here bly goed, getrou en genadig!
.
.
.
#afrikaans #afrikaansegedigte #mytaal #skryfwerk #digkuns #eerlik #geheime #gedigte #gedagtes #gedig #lewe #passie #voel #skryf #skryfkuns #skryfwerk #waarheid #menswees #dieper #seer #dryfsand #gange #hoeke #moeg #redding

79 4 31 July, 2019
Ek kan nie regtig 
praat nie. 
Kak praat, ja. 
Wetenskaplike Informasie
wat ek
in boeke gelees het,
verseker. 
Ek sukkel
om te praat.
Ek voel 
daar staan altyd iemand 
in die deurkosyne, 
besig om die
lig te verduister. 
Ek sal ook nooit wees nie. 
Want my liefde 
is soos 
klimaatsverandering. 
Ek wil self
nie so wees nie. 
Ek sal my delikaat 
aan jou vrystel 
met die wete dat jy 
my siel gaan ontneem, 
maar jy moet weet 
Ek sal nooit wees nie.

Ek kan nie regtig
praat nie.
Kak praat, ja.
Wetenskaplike Informasie
wat ek
in boeke gelees het,
verseker.
Ek sukkel
om te praat.
Ek voel
daar staan altyd iemand
in die deurkosyne,
besig om die
lig te verduister.
Ek sal ook nooit wees nie.
Want my liefde
is soos
klimaatsverandering.
Ek wil self
nie so wees nie.
Ek sal my delikaat
aan jou vrystel
met die wete dat jy
my siel gaan ontneem,
maar jy moet weet
Ek sal nooit wees nie.

20 3 11 hours ago
Ons almal ken hom. @sebsilbernagl

Ons almal ken hom. @sebsilbernagl

14 2 19 hours ago
Ou gedig oor outydse gedrag.

Ou gedig oor outydse gedrag.

9 2 22 July, 2019
roomys.

#digkuns #skryfwerk #afrikaansegedigte

roomys.

#digkuns #skryfwerk #afrikaansegedigte

9 0 22 July, 2019
Nou's ons hier 
Soos Cocaine en kakpraat
Soos Brandewyn en Rugby 
Soos getroude vrouens en vibrators

Nou's ons hier 
Soos amphetamines en rooiwyn
Soos erektiele disfunksionele besigheids manne en die JSE
Soos stocks en politicians

Nou's ons hier 
Soos @thebuckfeverunderground se teen Maandag is dood 
Soos rasisme en die NG kerk
Soos stimulerende reality TV shows

Nou's ons hier
Hier gaan niks verander nie
Nie omdat dit wil nie
Maar omdat dit nie kan nie

18 5 21 July, 2019
jou seer klop vanaand in my are en my warm asem wil teen jou rug ontferm:
ons is nie bedoel vir dié verknorsing nie my skat tóg is ons sy redding, ons -
ons tone word in doodloopstrate kortgestamp, vattend na drank, ’n gelyke oog - ’n aanvaarding 
wie is die ’n
wat hul rûe teen die saligmakers draai
draai op dié wat rondloop as messias
en ons, ons harte as reddingsbaadjies gooi 
toemaar my skat
die dag sal kom waar die
son ons na die blouste branders dra 
sonder foute van ander
my skat, toemaar
die blindes sal stom staan en 
hul moeg krap aan dit wat hul begrawe het  ons.
.
.
.
.
.
.
.
.
#digkuns #skryfwerk #artist #creativelife #oilpainting #johannesburg #contemporaryart #studio #theupsanddowns #toemaarmyskat

17 2 16 July, 2019
Ek wens jy wil ophou om my boot te kom skud en ek wens ek wil ophou jou toelaat...
Jy wil my nie hê nie, maar jy wil my nie laat gaan ni.

#wdhvvi #wd❤vvi #skryfwerk #skryfafrikaans #afr #afrikaans #somme #mytaal #woordemetbetekenis #woorde #laatmygaan

13 1 12 July, 2019
die piracetam 
skop my neurone
soos ń rot 
in die veld

hierdie 
smart drugs 
soos hulle
dit noem

doen nie 
veel nie
dit gee my 
stiltetyd

dit laat 
my wag in 
spanning
elke dag

tot ek van jou hoor 
dan klim my testosteroon
en my 
verbeelding

soos dit hoort
want dit is 
wie ek is 
dit is my ewigheid

die piracetam
skop my neurone
soos ń rot
in die veld

hierdie
smart drugs
soos hulle
dit noem

doen nie
veel nie
dit gee my
stiltetyd

dit laat
my wag in
spanning
elke dag

tot ek van jou hoor
dan klim my testosteroon
en my
verbeelding

soos dit hoort
want dit is
wie ek is
dit is my ewigheid

48 3 8 July, 2019
nou ja
dit is moeilik 
om te verduidelik
om te verstaan
om te luister

nou ja
dit is hier
waar ek nou staan 
geen verlede 
slegs die hede

maar 
nou ja
kyk daar my kind
daar lê 
die toekoms 
op die horisonne
verbreed 
deur Asië 
en 
deur Afrika

dank 
die hede

nou ja
dit is moeilik
om te verduidelik
om te verstaan
om te luister

nou ja
dit is hier
waar ek nou staan
geen verlede
slegs die hede

maar
nou ja
kyk daar my kind
daar lê
die toekoms
op die horisonne
verbreed
deur Asië
en
deur Afrika

dank
die hede

21 2 5 July, 2019
ken jy my nou?
soos ek hier staan 
met verskeie maskers!
soos ek hier lê, 
langs jou 
maar my hart lê daar. 
ken jy my nou?
soos ek vergaan 
in jou aanwesigheid 
en jou leiding!
soos ek elke oggend
huiwerig om-draai 
en 
terug.

ken jy my nou?
jy ken my nou,
ek staan 
met my voël 
in my hand 
en 
jy lê en wag vir my. 
want
ek en jy 
vergaan saam. 
tot in die 
aanwesigheid
van 
ewigheid.

ken jy my nou?
soos ek hier staan
met verskeie maskers!
soos ek hier lê,
langs jou
maar my hart lê daar.
ken jy my nou?
soos ek vergaan
in jou aanwesigheid
en jou leiding!
soos ek elke oggend
huiwerig om-draai
en
terug.

ken jy my nou?
jy ken my nou,
ek staan
met my voël
in my hand
en
jy lê en wag vir my.
want
ek en jy
vergaan saam.
tot in die
aanwesigheid
van
ewigheid.

24 1 3 July, 2019
Wanneer laas het jy jou gesindheid laat toets? Ek hoop die resultate is positief! 
Jou omstandighede en gene het beslis nie die grootste uitwerking op jou geluk nie. Jou gesinheid het! Waarom? Want anders as jou omstandighede of jou gene waaraan jy min of niks kan doen nie, kan jy tenminste iets aan jou gesindheid doen! 
Ons gesindhede is soos magnete: As jy positief is, lok dit positiwiteit. As jy negatief is, trek dit die negatiewe nader. ’n Bybelspreuk sê: "'n Vrolike mens is ’n gesonde mens, ’n neerslagtige mens raak uitgeput” {Spreuke 17:22}

Negatiewe denke sal jou beroof van die krag wat jy benodig om jou situasie te verbeter of die hoof te bied.

Om 'n positiewe gesindheid te kweek, beteken nie dat jy die lewe deur 'n rooskleurige bril bekyk nie. Jy't die vermoë om die blink kant, en die negatief in 'n situasie te identifiseer, maar jou energie te belê in dít wat die beste uitkoms sal hê.

Joh 16:33 sê ook: "Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê, maar hou moed. Ek het die wêreld klaar oorwin.” Die Heerser van die lewe het alreeds oorwin! 
Ons probleme is slegs tydelik. En vir tyd-en-wyl kan jy maar 'n positiewe gesindheid kweek gedurende jou uitdagings!

#gemmergeite #skryf #afrikaans #gesindheid #positief #lag #leef #skrif #inspirasie #motiveer #gelukkig #hoop #skryfwerk #skrywer

13 0 26 June, 2019
Die lang verwagte, @spoegwolfofficial geïnspireerde On-alles...
.
Ps. Dankie @danie_reenwolf dat julle so gretig is om met ons julle inspirerende musiek te deel!
.
#afrikaans #afrikaansegedigte #mytaal #skryfwerk #digkuns #eerlik #geheime #gedigte #gedagtes #gedig #lewe #passie #voel #skryf #skryfkuns #skryfwerk #waarheid #storm #spoegwolf #musiek #afrikaansemusiek

296 3 14 June, 2019
Defiant to the very end

Ek sit op die stoep, oggendkoffie stoom om die waas van gisteraand se whiskey en kakpraat te vervaag tot verlede. Ek sit en teug maar ek sit eintlik net en wag

Wag vir die strale van die son om oor die dak te kruip, te gallop oor die vleilande tot aan die voete van die groot berge wat in die verte vir my staan en gluur.

Ek wag vir inspirasie, vir n magiese bevlieging of n muse om my aan die hand te vat en te lei na n verafgelee land van gedigte van goud en prosa soos edelgesteentes

Skielik, asof geruk uit n droom word ek bewus van die son wat die berge in hul volle glorie voor my oe verlig en ek besef ek wag nie alleen nie

Die berge staan op uit die see asof hul opdrag gekry het om my te beskerm, effens selfbewus van hul eie tekortkominge troon hul uit oor my bevry van die laat oggend mis. 
Hulle weet dat daar iewers hoer berge bestaan en dat daar meer onherbergsame reekse is; maar staan sal hul staan, defiant to the very end

Ek skryf vurig en verwoed, ek beskryf die klowe en krake, spelonke en spoelstrome. Metafore en verdigsels verweef in n delikate kniekombers van onthou en vergeet.

Met elke woord wat ek skryf besef ek meer, ek en die berg is een. Ons altwee wag, vir iets meer, om iets van belang te doen, om ons merk op ons landskap te maak en soms, dalk selfs meestal:

Wag ons vir n bietjie son om die mis te verjaag en ons pieke te laat glinster vir almal om te sien

#gedigte #digter #skryf #skrywer #skryfwerk #afrikaans #gediggies #skryfkuns #gedagtes #observasies #doenjouding #vryevers #afrikaansegedigte #poësie #berge #pieke #arnofynskrif

29 1 6 June, 2019
Onlangs het 'n vriendin my aan die dink gesit nadat sy genoem het dat ons moet ophou om lyntjies te trek waar hulle nie hoort nie. 
Ons moet toelaat en vertrou dat ons lyntjies sekuur getrek word deur 'n Vader wat die volle prentjie sien en ophou met die wat ons self trek sonder dat ons weet wat kom
___
.
.
#afrikaans #afrikaansegedigte #mytaal #skryfwerk #digkuns #eerlik #geheime #gedigte #gedagtes #gedig #lewe #passie #voel #skryf #skryfkuns #skryfwerk #waarheid #afrikaans #mytaal

268 6 2 June, 2019
(Tydelik) Sonder Jou

#klariwariskryf #klariwari #afrikaansquotes #skryfwerk #kleindinge

8 0 29 May, 2019

Top #skryfwerk posts

SKINDERNUUS:

sy sê ek het haar net gebruik
(ek onthou hoe ek op sou bly sodat sy haar werk kon klaar kry)
sy sê ek dink net aan myself (ek onthou hoe sy wou praat oor hom en ek het geluister na haar; en toe ek wou praat het sy net na haar foon se skerm bly staar)
sy sê ek was lelik daai keer toe sy kon sweer sy het probeer
(ek onthou dit; ek wás lelik; ek onthou ook ek het om verskoning gevra)
sy het gesê
en sy sê, en sê, en sê
en partykeer het dit my wakker in my bed laat lê
maar vandag met die sê en onthou, besef ek:
sy moet maar praat
dit sê meer van haar
terwyl sy steeds na haar foon se skerm bly staar.
©eg_ek 📷: eg_ek

#afrikaans #skinder #nuus #skryf #werk #skryfwerk #kuns #skryfkuns #kunst #eg #ek

325 0 22 October, 2017
Moenie vergeet om te skryf nie... skryf om te vergeet! #soms #elkekeer #skryfwerk #laatnag #skrywer #middernag #afrikaans #liefde #hartswoorde

15 0 28 August, 2016
'n Wintersbriesie wals deur die kamer ruit. Deur oop gordyne staar ek na die donker nag soos elke aand van te vore.

Net nog 'n nagmerrie wat my in 'n koue sweet verlaat. My gedagtes dwaal weer na jou. My emosies raak ongemaklik benoud.

Jou kwaai oë wat deur my siel staar, drukkies wat roep om hulp. Die reuk van jou sigaar en Tequila in die lug. 
Jou skrefies oë en skewe smile wat my van 'n myl af kon ontmoet. Jou lyftaal wat my inkatrol voordat ek kon keer. 
Die duiwel wat in my oor fluister wat ek veels  te laat afklap. My guardian angel wat in my oor skree, wie ek so maklik ignoreer. 
Daai passievolle soene is net 'n rou gedagte in my brein. Jou skaduwee volg my deur berge en dale, grondpaaie en nat strate. 
Ek het my les geleer, weer 'n keer, maar deesdae maak dit nie meer seer. 
Wat het van ons geword. Wat het van jou geword. Klou jy ook vas aan verlore herrineringe, of vat jy als met 'n knippie sout, wat jy saam jou tequila afsluk ?

Vrae wat nooit beantwoord sal word nie was nog altyd my voorland. Gelukkig vir my gemoedstoestand waai herrineringe toe soos spore in die sand. 
MF ✍

#gedigte#latenightthoughts#skryfwerk#poetry

#gedigte #latenightthoughts #skryfwerk #poetry

11 2 9 April, 2019
Ek’t vanoggend met ‘n soet herinnering wakker geword. 
Sy’t soos die gety saggies kom voel-voel aan die kusrand van my onderbewussyn. 
Die seeskuim wat karring aan die lui klippies en skulpies wat hul oë nog styf toe knyp teen die oggend son. ☀️ ☀️ ☀️ .
.
.
.
.
.
#morning #goodmorning #light #amateurphotography #lightplay #nature #naturephotography #outdoors #roadtrip #solo #travellight #explorer #trees #wintermorning #westerncapetourism #westerncape #miniroadtrip #afrikaans #poetry #afrikaansegedigte #skryfwerk #taalgenoot #lirieke

58 0 18 June, 2019
-------------------------------------------------------
Jou hand
is geel wintersmiddae
in myne.

Jou lag
en jou liggaam
en jou
hart;

Die blou hemel
wat jou wange soen
voordat jy
half argeloos
my
jou gunsteling noem.
@mb_gedigte ------------------------------------------------------- #mbgedigte
#gedigte #digkuns #digters #skryf #skrywers #skryfwerk #afrikaans #afrikaansegedigte #liefde #winter

471 8 2 June, 2019
Dis wanneer ek
laataand 
myself vang
Bukowski lees 
wat ek weet
die donker
sit alweer vierkantig
binne my,
en ek sweer ek is eintlik fine -
ek het hom weke laas oopgemaak -
maar daar is 'n boek
op my bedkassie getiteld
"Love is a dog from hell"
en soms
maak daai woorde
soveel fokken sin.
@mb_gedigte 
#digkuns #digters #gedigte #poësie #skryf #skrywers #skryfkuns #skryfwerk #vryevers #afrikaans #charlesbukowski #loveisadogfromhell

414 7 13 November, 2018
Dit gebeur met almal soos wat hulle ouer word.
Jy vind uit wie jy is en wat jy wil hê in die lewe
en dan besef jy dat mense wat jy al vir ewig ken
nie meer dinge sien soos wat jy doen nie.
So koester jy al die mooi en goeie herinneringe
maar vind jouself aanbeweeg.
©thalitasadler
#lewenswaarhede #koesterdieherinneringe #maarbeweegaan #digkuns #skryfwerk #liefdevirskryf

9 0 5 November, 2018
Kouer as 'n wintersnag dwarrel jy om my; maar, sit en kyk hoe jou ysige weste winde my liefdevolle somershart verhard, sal ek nie.
.
.
📷 - @carla.burg
#heartstrings #heart #heartbeat #photooftheday #curlyhair #coldweather #coldasice #you #me #smile #beauty #youcantbreakme #love #hurt #carefree #follow #cute #greatday #dontlookdown #godisincontrol #afrikaans #mytaal #skryfwerk #eerlik #rouemosie #emosie

54 15 18 June, 2019