#afrikaans Instagram Photos & Videos

afrikaans - 173.1k posts

Gaan follow vir @suig_n_kaktus ! Die man maak boosbek inhoud! ••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••
‼️DM vir erkenning of as jy wil hê jou foto moet afgehaal word‼️
•••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••••• #afrikaans #die_trant #suidafrika #proudlysouthafrican #gauteng #praatafrikaansofhoujoubek #trotsafrikaans #trotssuidafrikaans #boer #stadsjapie #tuks #puk #maties #kovsies

1 1 2 minutes ago
uitstapdag.
afskeid.
a disturbance in the force.
dankie vir vanjaar.
if this year taught me anything, it's that THIS is what i want to be doing for the rest of my life.

#WykSãtáN #KomOnsSkipNScene #TheScreensAreNotStraight #JustLikeLeia #HowToFakeCry #Uitstapdag #UppiesDrama #Tienertoneel #ATKVTienertoneel

14 1 6 minutes ago
Sien julle Vrydagaand 23 Aug! Julle gaan heel eerste wees om my musiekvideo te sien en te hoor wat alles die planne vir my EP/Album is. Kom kuier saam dit gaan awesome wees! 😎😁 #nicowelgemoed #janotto #singersongwriter #afrikaans #indiegogo #patreon

14 0 11 minutes ago
M I N D E R || W A A R D I G .
20 voor 7 op 'n doodgewone Dinsdagaand. Ek borsvoed vir Boetie-lyfie aan die slaap...Ek weet ek moet eerder my Bybel 'app' oopmaak...maar hier vind ek my weer breindood deur Instagram se 'news feed' blaai....en daar's dit weer. Dáái effense gevoel van ongelukkigheid. Is dit ontevrededenheid? Ek voel krapperig. Ek sit en vergelyk my híér en nóú met die helder prentjie-perfekte beelde wat my deur hierdie een-dimensionele selfoonskermpie aangluur. .
En ek voel skielik...wat is die woord waarvoor ek soek...'inadequate'. Nie goed genoeg nie? Minder...waardig.
Maak dít wat ek doen enigsins 'n verskil?
.
Minderwaardigheid verlam jou. Jy voel gede-aktiveer. Jy voel skielik...niks. Jy hou op glo. Jy hou op groei. Jy hou op blom. "You become inward focused instead of outward focused." En dis presies wat die vyand wil hê: as jy deur hierdie leuens verlam word, kan jy nie effektief wees en jou volle potensiaal bereik nie - die lewensdoel waarvoor jý geroep is.
.
Mede-mamma. Hierdie skryf ek vanaand vir myself. Maar dalk moet jy dit ook lees...
Jy het 'n belangrike rol te speel. En die impak is ver groter as wat jy in jou leeftyd sal verstaan. .
Wat is jou sfeer van invloed?
Kyk om jou. Jou man? Jou kinders? Jou ouers? Jou vriendinne, werkskollegas, pasiënte, kliënte... Die onnies by kinders se skool, die vroutjie agter die 'till' of die petroljoggie, koerantverkoper, karwag... Jy kry die idee. Elke liewe dag raak jy iemand aan. Al is dit net deur te glimlag.
.
♡
.
.
.
#youareworthy #knowyourworth #influencer #invloed #mense #geliefdes #kinders #kennisse #geloof #nocomparison #stopcomparing #focus #celebrate #youareyou #jyisjy #skryfmetndoel #afrikaans #trotssuidafrikaans 
#samomblogger #docmomblogger #medicinemommysa

2 0 14 minutes ago
She’s an original! She doesn’t need to compete, copy, or envy other women. The confidence that’s within her won’t allow her to stoop that low. She’s a Queen! And jealousy isn’t something that she cares to entertain. Insecurity isn’t in her DNA. She shines! She succeeds! She’s a quality woman with purpose! She empowers, inspires, motivates, and celebrates other women. But depending on how you feel about yourself, you’ll either admire and respect her or hate on her. Listen, it’s okay to acknowledge other Queens! Don’t be an undercover hater. Have self-confidence and allow YOUR light to shine.

Stephanie Lahart

______________________________
#afrikanpride #AfrikankingsNqueens👑 #afrikaans #afrikanqueen #africaclothing #africaculture #africa #l #blackslayingit #blackbusiness #bussinessowner #bussinesswoman #designer #aspiringmodel #aspiringdesigner #blackqueen #theplug🔌 #sewin #voguemagazine #melaninbabies #melanin #melaniboutique #melaninfleek #melaninpoppin #cincinnatidesigner #cincinnatistylist #latebirthdaypost #leoseason♌️

6 0 20 minutes ago
 LANGUAGE TRANSLATION
#AFRIKAANS - water
#ALBANIAN - ujiAL
#SATIAN - wàsser
#APACHE - tū
#ARABIC - mâa
#ARMENIAN - djour
#BAMBARA - - gui 
#BASQUE - ura
#BELARUSIAN - Вада (vada)
#BULGARIAN - voda
#BURMESE - yei
#CHEROKEE - ama
#CHINESE (MANDARIN)水 (shuǐ)
#CORSICA - Nacqua
#CROATIAN - voda
#CZECH - voda

 LANGUAGE TRANSLATION
#AFRIKAANS - water
#ALBANIAN - ujiAL
#SATIAN - wàsser
#APACHE - tū
#ARABIC - mâa
#ARMENIAN - djour
#BAMBARA - - gui
#BASQUE - ura
#BELARUSIAN - Вада (vada)
#BULGARIAN - voda
#BURMESE - yei
#CHEROKEE - ama
#CHINESE (MANDARIN)水 (shuǐ)
#CORSICA - Nacqua
#CROATIAN - voda
#CZECH - voda

4 0 38 minutes ago
MY EERSTE 1000 WOORDE is 'n pragtige, kleurvolle grootformaat boek wat perfek is vir voorskoolse kinders. Dit bevat boonop soek-en-vind aktiwiteite.
ISBN 9780798178808
Sagteband, grootformaat
Skrywer en illustreerder: Eleonora Barsotti
Oorspronklik gepubliseer deur Ant's Books, Italië
.
.
.
.
.
#nuweboek #grootformaat #ekkantel #leertel #eerste1000woorde #eerstewoorde #soekenvind #beroepe #huis #slaapkamer #badkamer #restaurant #kamp #seisoene #familiestamboom #leer #kleuters #voorskool #klaskamer #tuisskool #opvoedkundig #biblioteek #afrikaans #antsbooks #boekwurm #storierak

2 1 53 minutes ago
🥑🥑🥑 Ons winkel 👉👉 www.komedie.co.za

Kry 'n unieke spotprent vir jou besigheid by info@komedie.co.za

#IdeesVolVrees #afrikaans #avocado #avo #cartoon #komedie

524 15 1 hour ago
As die MAAN ñ MUNT was... Check die video in link in Bio

#besembos #hemelbesem #afrikaans #afrikaansrap #homeless #boemie #boemelaars #lowoncash

18 0 1 hour ago
Megan was besig om tjommies te maak met strangers en well..
Ek weet die foto wys dit nie, maar Lady Zamar het my en Steph se heupe getoets met haar beats.
If you know what I mean 😏💃🏼
#afrikaans #bestfriends #follow #friends #ladyzamar #like4like #memories #parklife #womensday #womensmonth #emmarentiadam #johannesburg #southafrica #winter #musicfestival

108 3 1 hour ago
Goue treffer🤣.
Follow @belagliksnaaks
Follow @belagliksnaaks
.
.
.
#belaglik #afrikaans #belagliksnaaks

Goue treffer🤣.
Follow @belagliksnaaks
Follow @belagliksnaaks
.
.
.
#belaglik #afrikaans #belagliksnaaks

335 22 2 hours ago
En dis moeilik om te praat
Met hierdie storms wat aansienlik
Nooit wil bedaar nie
.
.
.
.
.
_
#afrikaansrenaissance #afrikaans #skryf #gedagtes #kuns #gedig #gedigte #mytaal #afrikaansisgroot #skrywer #suidafrika #southafrica #johannesburg #capetown #liefde #liefdewen

36 2 2 hours ago
Musiekvideo van "Stilste uur" premier Woensdagaand, 21 Augustus, DSTV kanaal 146, Kyknet Nou, Kraakvars! Tussen 20h00-20h30.
#kraakvars 
#afrikaans

13 0 2 hours ago
Skugter -
Def: om maklik geïntimideer te word; niks selfvertroue te hê nie.
.
.
.
#mywoorde#skrywer#liefde#ig#igreads#woorde#afrikaans#love#l4l#likeforlikes#qotd#aesthetic#bibliophile#love#liefde#seasons

Skugter -
Def: om maklik geïntimideer te word; niks selfvertroue te hê nie.
.
.
.
#mywoorde #skrywer #liefde #ig #igreads #woorde #afrikaans #love #l4l #likeforlikes #qotd #aesthetic #bibliophile #love #liefde #seasons

42 1 2 hours ago
Pre-Order Bok van Blerk se splinter nuwe album - Hoor Ons! - vir net R100.00. Beskikbaar hierdie Vrydag! #bokvanblerk #hoorons #afrikaans #music #cd

Wicked Game performed and adapted by myself and my friend @laursbez at the @apprentessessa @apprentesses gala event held with @viatv @dstvza #sterstatus #wickedgame #chrisisaac #cover #adaptedcover #song #show #deongroot @deongroot #afrikaans #afrikaansisgroot #lekker #suidafrika #southafrica #pretoria @atterbury_theatre #atterburytheatre #singersongwriter Congrats tot all the winners for this special occasion where everyone won at the end of the night. 
Special thanx to the @apprentesses team and staff as well as @luredelport04 @mornemaraissa for hosting the event. To all the ladies...you looked stunning. A night to remember for all.

35 3 2 hours ago
Ek is meer werd as wat my wonde my uitmaak, ek is meer werd.💚 ___________________________
#f4f #followforfollowback #followher #afrikaans #afrikaansismytaal #afrikaansemusiek #afrikaansemeisies #trotsafrikaans #meerwerd #gedigte #vriendlik #gelukkig #weesjouself #uniekwees

45 1 2 hours ago
2 Nashörner waiting...
Ich finde die haben schon was 😏
.
.
.
.
.
#wall #trophy #rhino
#rhinoceros  #diy #afrika #prilaga #nashorn #afrikaans #diys #trophäe #nashörner #diycraft #selfmade #diygifts

9 2 3 hours ago
Tag iemand 😂 ☝🏻 .

#watookal #afrikaansememes #afrikaans

Tag iemand 😂 ☝🏻 .

#watookal #afrikaansememes #afrikaans

1,653 103 3 hours ago
Santorini evenings 😍

Santorini evenings 😍

242 5 4 hours ago
Happy #chooseday ♥️ Carine and Rhuan celebrated their #love at the beautiful @liefland_wedding_venue nestled against a picturesque fynbos-covered mountain above Tesselaarsdal.
♡ "ʷʰᵉⁿ ᵗʷᵒ ʰᵉᵃʳᵗˢ ᵇᵉᶜᵒᵐᵉ ᵒⁿᵉ,
ⁱᵗ ᶜᵃⁿⁿᵒᵗ ᵇᵉ ᵘⁿᵈᵒⁿᵉ.
ᵃ ᵖʳᵒᵐⁱˢᵉ ʰᵃˢ ᵇᵉᵉⁿ ᵐᵃᵈᵉ
ᵃⁿᵈ ᶜᵃⁿⁿᵒᵗ ᵇᵉ ᵇʳᵒᵏᵉⁿ ᵒʳ ˢʷᵃʸᵉᵈ. 
ᶠᵒʳ ᵗʰⁱˢ ˡᵒᵛᵉ ʷⁱˡˡ ˡᵃˢᵗ ᵃⁿ ᵉᵗᵉʳⁿⁱᵗʸ ᵃⁿᵈ ʷⁱˡˡ ⁿᵒᵗ ᶠᵃᵈᵉ." Charlene M. Martin
♡
Baie dankie dat julle ons deel gemaak het van julle pragtige #liefde ♥️
Ons wens julle net die mooiste en beste in die lewe toe 👰🤵
Mag julle geseend wees in oorvloed!
♡
#Afrikaans #onstrou #verlief #verloof #Pasgetroud #overberg #weskaap 
#testimonial #lovestory #WeddingDJ
#brideandgroom #morethanmusic 
#gettingmarried ☆
📸 credit: @kobus.kruger.photo 😍
💒@liefland_wedding_venue

#gettingmarried
📸 credit: @kobus.kruger.photo 😍
💒@liefland_wedding_venue

5 0 4 hours ago
Ek is klaar met liefde vir een dag
klaar met mense beïndruk 
Vannag is ek vol haat en wraak 
ek wil bietjie skynheilig wees 
jou oordeel
totdat ek jou doodverveel 
kom ons raak sinies en sarkasties 
en luister Nirvana en vanfokkentasties( los sigaret in die bed) 
Jammer dis klaar te laat 
ek het klaar oor die rand van hierdie sinkende skip gebraak

ek sal môre weer probeer
een van daai goeie Christene wees
maar vanaand dans ek saam die duiwel in die tuin
tussen die hemel in die hel
en alles wat daar tussen in skeil
hoe gan daai song nou weer?
"rather the devil you know than the devil you don't"

vrees vir die dood ken ek nie
vrees vir die lig daar buite ken ek al te goed
net nog 'n prince van donkerte wat homself dien
"sê net dit lyk mooi!"
"sê net ek lyk mooi!" ek staan vir die verlore
die gebroke
fok jou, jy wat dink jy is beter as die res van ons
die cool kids en julle chardonnay
julle tyd van 'god' speel is verby

so vat maar jou goed ry
niks om hier te sien nie
net die sondaar wat probeer
ryk soos angs en tiener gees

jy al so iets beleef?
-L.P.H Gedigte

#gedigte #digkuns #afrikaans #taal #rock
#kurtcobain #nirvana #fokofpolisiekar8

19 9 4 hours ago
C H E F 'S  T A B L E - Modern South African Fusion 🇿🇦
🥘 Course 3 - O x t a i l  p o t j i e  with oxtail boerewors salomie, mealie pap crisp, samoosa dip, chakalaka gel, truffled coconut foam, biltong dust, raita.🍷Paired with Glenelly Glass Collection Syrah
@glenellyestate @vinimarkwine

42 1 4 hours ago
The most decisive actions of our life... are most often unconsidered actions.
°×
°*
°-
#friends #smile😁 #afrikaansquotes #afrikaans #southafrica #hartsmense

36 4 4 hours ago
Non è molto diverso dal credo di Marco Aurelio: quello che non è utile all’alveare non lo è neppure all’ape. E neppure alla mente del corvo, animale guardingo eppur sociale., capace di allargare le alleanze anche fuori della cerchia dei suoi simili. Etologia, antropologia e interesse per tutte le età dell’uomo possono esserci di guida e di aiuto nella ricerca di un orientamento costruttivo. #reofolle #corvo #crow #ape #bee #marcoaurelio #bambiniafricani #afrikaans #antropologia #anthropology #etologia #ethology #etica #ethics

8 0 4 hours ago
LOOKING for vibrant BOERENMEISJE’S to work at my stand at the @root44familymarket in Stellenbosch. 
Starting 7 September 
Saturday’s 8:30 - 4pm 
Sunday’s 9:30 - 4pm • We can also work out shifts per day • Need own transport 
Pls direct message me to get details 
zigi@boerenmeisje.co.za

#boerenmeisje #underwear #afrikaans #local #produced #print #lace #cottonlycra #slinky #quirky #copy #funny #naughty

10 0 4 hours ago
Hey guys you should totally participate in this amazing campaign that is working to end discrimination. As you can see in the pic, all you have to do is cover someone else's mouth or have someone cover yours and then nominate a few other people to do it. Post it when you're done with the hashtag #shutuptheprejudice Come on guys, this is for a good cause.
#goodcause  #awesome #afrikaans #spreadtheword #campaign #shutuptheprejudice #southafrika #bequiet #foracause #socialmovement #southafrica #dontspeak #donttalk #bestrong  #donthate #silence #noracism #prejudice #humanity #equality #love  #speaknoevil #pleasedothis #awareness #peace #fotoshoot #shutup  #shhh #iwazaru

1 0 5 hours ago
I’ve been wanting to visit Stellenbosch wine country (they call winelands) in South Africa for years and finally made it. First stop, Thelema. Met with the unstoppable, most generous, beautiful, and gracious Crescenda for a tasting of their delicious Sauvignon Blanc. We talked about more than wine. We also talked HAIR and I learned that it’s now very chic in South Africa to let you hair go natural. I’ve made a pact with myself to let my curls go wild. A big thanks to @lilasuikerbossie .
.
.#platesandplaces #culinaryjourneys. #cookingclass #ilovetocook #cookwithme
#ilovetotravel #travelwithme #naturallycurlyhair #haircurly #afrikaans #stellenbosch #franschhoek #winelands @thelemawines @lilasuikerbossie #sauvignonblanc #ilovewine #ilovewine🍷

I’ve been wanting to visit Stellenbosch wine country (they call winelands) in South Africa for years and finally made it. First stop, Thelema. Met with the unstoppable, most generous, beautiful, and gracious Crescenda for a tasting of their delicious Sauvignon Blanc. We talked about more than wine. We also talked HAIR and I learned that it’s now very chic in South Africa to let you hair go natural. I’ve made a pact with myself to let my curls go wild. A big thanks to @lilasuikerbossie .
.
. #platesandplaces #culinaryjourneys. #cookingclass #ilovetocook #cookwithme
#ilovetotravel #travelwithme #naturallycurlyhair #haircurly #afrikaans #stellenbosch #franschhoek #winelands @thelemawines @lilasuikerbossie #sauvignonblanc #ilovewine #ilovewine🍷

69 2 5 hours ago
Business is closed! 🤣👏
•
•
•
#bmx #x2 #4wheeldeals #cars #meme #humour #jokes #afrikaans #sport #beautiful #blue #suv #chill

8 1 5 hours ago
The Commons Bangkok. Dink aan n’ familie, met oorsprong van elke land. Dan sal jy die Commons verstaan. #afrinbangkok #thecommonsbkk #rootsbkk #koffie #afrikaans #mytaal #bangkok🇹🇭

12 0 5 hours ago
"Practice what you Preach" is nie altyd moontlik vir ons ouers nie😅
👉Follow my op Instagram vir meer FUN videos😃

#ditiswatditis #ditiswatditismetverashca #growingupwithstrictparents #parenting #afrikaans #afrikaansvlogger #southafrica #southafricanvlogger #moms #dads #kids #funnyvideos #funnyhumour

3 0 5 hours ago
Chalo Kaawa - Snoek

1 box @foodloversmarket Frozen Snoek 
2 tbsp fennel seeds
2 onions ( cut into rings)

Glaze
1 cup apricot jam
1/2 cup orange juice
1/4 cup butter
1 tbsp garlic flakes 
2 tsp crushed red chilies
1 tsp black pepper
Salt to taste
Place all ingredients for glaze in a saucepan. Once butter is melted mix together with a fork. Bring to a boil until glaze thickens. Allow to cool slightly. 
Brush glaze onto snoek.  Place sliced  onion over glaze. Cover with foil and bake in a preheated oven(200 degrees)  for 15 minutes. Remove foil and grill for 10 minutes (200 degrees)

Orange, lemon and lime slices to garnish #chalokaawa #orange #snoek #apricotjam #proudlysouthafrican #fish #lemon #lime #onions #foodiesofinstagram #foodiesofsa #food #foodporn #seafood #eat #hautecuisine #thefeedfeed #worldfood #yummy #easy #afrikaans #indian #fusion #chilis

246 38 6 hours ago
Ek vra verskoning:

My gees is sterk,
my vlees swak. 
My gees is sterk,
my vlees swak

maar dankie dat jy my oë oop maak.🌿 #afrikaans #dig

19 0 6 hours ago
Reminder😁
Your last PAY DAY is coming around, so don’t forget to buy your tickets for the festival.
.
Dolosfees Tickets available from:
• www.itickets.co.za
• Hairstreaks Hair Salon - Boardwalk Inkwazi
• Beach Wear - Meerensee Mall
• Sugar & Spice - 5 Ways Mall Empangeni
.
For more information check out our website: www.dolosfees.com
.
.
.
.
.
#dolosfees2019 #richardsbay #tourism #kingcetshwayo #unthungulu #kyknet #fiesta #umhlathuzemusicfestival #umhlathuze #music #festival #afrikaans #southafrica #music #musiek #art #wine #livemusic #friends #love #africa #food #kultuur #culture #fees #charity #tea #ladies

2 0 6 hours ago
Thank you Julia for this amazing pic. You are awesome.  PLEASE DO THESE PEOPLE.
Remember a hand over someones mouth a day keeps the prejudice away
#goodcause #awesome #afrikaans #spreadtheword #followus #wanderlust #shutuptheprejudice #funny #fun #saffa #foracause #socialmovement #southafrica #dontspeak #feminism #bestrong  #donthate #silence #noracism #prejudice #women #equality #love  #speaknoevil #pleasedothis #awareness #peace #shutup

Click op link in BIO of gaan direk na @youtube en search DIE SILWER MAAN HEMELBESEM as jy die #musiekvideo wil check...thanx

#Hemelbesem #afrikaans #afrikaabsrap #brothertil #besembos #fortbuku

55 1 6 hours ago
Join us on Thursday night from 18:00 - 20:00 for We are Songwriters featuring Albert Vos and his Afrikaans folk-blues music.⠀
----⠀
Albert de Vos (AD) is a professional pharmacist originally from Port Elizabeth. In the seventies in high school, he started playing guitar and was originally influenced by singer-songwriters such as Bob Dylan, Paul Simon and Neil Young. In the late eighties he became acquainted with the "alternative" songwriters, including Koos Kombuis and Johannes Kerkorrel, and it encouraged him to start writing his own Afrikaans lyrics. In collaboration with Willem Mõller, the guitarist of Kerkorrel's Reformed Blues Band, he recorded three albums, Diep Karoo (1997), Wolfman (2003) and Mixed Feelings (2008). The lyrics tell stories, often humorous, of a wanderer and an outsider in the changing landscape of South Africa. Songs about sound waves, the angel on your left shoulder, the woman in the shadows, crime, magical moments, instant love and the eternal search for who knows what. The style of the music is folk-blues with Albert on guitar and mouthpiece.⠀
⠀
The musician, poet and artist Andries Bezuidenhout wrote in his blog: "I consider Albert de Vos (also known as AD) to be the caliber of African lyricist who should be named alongside people like Koos du Plessis, Anton Goosen, David Kramer, Amanda Strydom and Valiant Swart."⠀
⠀
----⠀
#wearesongwritersafrica #southafricanmusic #southafricanmusician #afrikaans #afrikaansmusiek #livemusic #livemusicvenue #geckohermanus #hermanus #whatsoninhermanus #overbergliving #overberg #capewhalecoast

3 0 6 hours ago

Top #afrikaans posts

tuiskoms. 
#kaalwoorde #kw #afrikaans

tuiskoms.
#kaalwoorde #kw #afrikaans

1,210 26 18 August, 2019
liefde, of so iets. 
#kaalwoorde #kw #afrikaans

liefde, of so iets.
#kaalwoorde #kw #afrikaans

993 35 7 hours ago
en van toe af behoort al my Donderdae aan jou. 
#kaalwoorde #kw #afrikaans

en van toe af behoort al my Donderdae aan jou.
#kaalwoorde #kw #afrikaans

1,019 18 15 August, 2019
huis. 
#kaalwoorde #kw #afrikaans

huis.
#kaalwoorde #kw #afrikaans

1,433 39 3 August, 2019
heelal. 
#kaalwoorde #kw #afrikaans

heelal.
#kaalwoorde #kw #afrikaans

1,036 11 10 August, 2019
@kaalwoorde was tot dusver die mees organiese reis en grootste seën van my lewe. Dis snaaks wat gebeur wanneer mens ‘n droom begin leef, veral as jy nie gedink het dit gaan ‘n realiteit word nie. 
Ek het nog ‘n blad begin, @wildflowerwithhertea en dis meer Engelse skryfstukke. Ek sal dit love as julle bietjie insae kan lewer op dit? Ek glo mens moet jouself uitdaag, anders raak jy gemaklik en vergeet soms om te leef. 
Laat weet my bietjie wat julle dink? 
Liefde,
Ané 
#kaalwoorde #kw #wildflowerwithhertea #digkuns #afrikaans #poetry

1,009 17 11 August, 2019
🥑🥑🥑 Ons winkel 👉👉 www.komedie.co.za

Kry 'n unieke spotprent vir jou besigheid by info@komedie.co.za

#IdeesVolVrees #afrikaans #avocado #avo #cartoon #komedie

🥑🥑🥑 Ons winkel 👉👉 www.komedie.co.za

Kry 'n unieke spotprent vir jou besigheid by info@komedie.co.za

#IdeesVolVrees #afrikaans #avocado #avo #cartoon #komedie

524 15 1 hour ago
🚔🐍🔗
-
Ons winkel 👉👉 www.komedie.co.za
@komedieshop

Kry 'n unieke spotprent vir jou besigheid by info@komedie.co.za

#polisie #slangevang #IdeesVolVrees #cartoon #afrikaans

1,266 14 14 August, 2019
Wie se hart wil jy beskerm? 
#kaalwoorde #kw #afrikaans

Wie se hart wil jy beskerm?
#kaalwoorde #kw #afrikaans

1,023 14 7 August, 2019