#DansInAfrikaans Instagram Photos & Videos

Hashtag Popularity

1
average comments
49.9
average likes
@iticketssa Profile picture

@iticketssa

Reposted from @in_afrikaans - As jy wil skoffel soos in die ou dae, is #dansinafrikaans net die regte plek vir jou. Op 21 Desember gaan ons Hartenbos aan die brand sokkie, so maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig. #wantdisHARTENBOS - #regrann

4 0 31 August, 2019
@in_afrikaans Profile picture

@in_afrikaans

ATKV-Hartenbos

As jy wil skoffel soos in die ou dae, is #dansinafrikaans net die regte plek vir jou. Op 21 Desember gaan ons Hartenbos aan die brand sokkie, so maak seker jy kry jou kaartjies vroegtydig. #wantdisHARTENBOS

33 0 29 August, 2019
@in_afrikaans Profile picture

@in_afrikaans

ATKV-Hartenbos

Julle kan solank die perde los maak, want @brendan_peyper is oppad na #DANSinAfrikaans die 21ste Desember. Hierdie gaan ‘n jol wees. Kry jou kaartjies nou by itickets (in ons bio). Laat loop hom oop! #trotsafrikaans #loopoop #spiereopdiestrand #wantdisHARTENBOS

37 1 28 August, 2019
@in_afrikaans Profile picture

@in_afrikaans

ATKV-Hartenbos

Daar gaan geDANS word hierdie Desember. Onthou om jou kaartjies te kry vir #DansInAfrikaans. Kaartjies is beskikbaar by @iticketssa. Kom Skarumba saam met @juanita_du_plessis !! Hoekom? #wantdishartenbos

36 0 27 August, 2019
@lekkerstuffentertainment Profile picture

@lekkerstuffentertainment

Lekker julle! Baie opgewonde om te sê dat @jay_du_plessis en @lianie_may in Desember kom kuier vir DRIE shows!

Vrydag 13 Desember in HAMILTON
Saterdag 14 Desember in AUCKLAND
Sondag 15 Desember in TAURANGA (Kiwi-Mielie Fees met Bay of Plenty Social & Sokkie (Saffas)) Venues to be confirmed.

Kaartjies sal binnekort beskikbaar wees!

As jy graag die events wil borg, kontak Karisma op karisma@lekkerstuffentertainment.co.nz of 0277344473.

#lekkerevents
#afrikaans #afrikaansentertainment #jayduplessis #lianiemay #dansinafrikaans

18 0 12 June, 2019
@daniele_lee17 Profile picture

@daniele_lee17

Weiveld

As liefde 'n mors van tyd is, en die tyd tussen ons te wyd is... Mors jou tyd saam met my tot die gevoel van alleen wees min raak as die liefde weer in jou sin maak 🎶
#LaatOnsDans #SkoffelTyd #DansInAfrikaans #DitWasnFees #sokkiebokkies

52 0 9 June, 2019
@iticketssa Profile picture

@iticketssa

#Repost @atkvoorde
・・・
Hierdie jaar is die derde @in_afrikaans hartenbos konsertreeks en beloof om die grootste een nóg te wees

Kry nou jou kaartjies op @iticketssa.

#DansInAfrikaans #HartenbosInAfrikaans

13 0 15 May, 2019
@atkvoorde Profile picture

@atkvoorde

Hierdie jaar is die derde @in_afrikaans hartenbos konsertreeks en beloof om die grootste een nóg te wees

Kry nou jou kaartjies op @iticketssa.

#DansInAfrikaans #HartenbosInAfrikaans

Hierdie jaar is die derde @in_afrikaans hartenbos konsertreeks en beloof om die grootste een nóg te wees

Kry nou jou kaartjies op @iticketssa.

#DansInAfrikaans #HartenbosInAfrikaans
7 4 14 May, 2019
@in_afrikaans Profile picture

@in_afrikaans

Is jy reg vir die lekkerste konsertreeks by die see in Desember? Kaartjies vir die #InAfrikaansHartenbos konsertreeks se verskillende konserte is nou beskikbaar by @iticketssa! #DansInAfrikaans #HartenbosInAfrikaans @atkv_sa @atkvhartenbos

55 1 14 May, 2019
@lekker_in_george Profile picture

@lekker_in_george

Hartenbos, Western Cape, South Africa

LEKKER REPOST
@in_afrikaans
Ons verwelkom graag vir @juanita_du_plessis @franjadp @ruanjosh (ook bekend as die Kaalvoetkinners), @brendan_peyper @juanbouchersa by die #InAfrikaansHartenbos konsertreeks by die #DansInAfrikaans konsert wat gaan plaasvind op 21 Des by die @atkvhartenbos amfiteater! Kaartjieverkope vir hierdie konsert open Donderdag 9 Mei op @iticketssa!

21 0 8 May, 2019

90 2 6 May, 2019

Top #DansInAfrikaans posts

@anrikabruinders Profile picture

@anrikabruinders

Gauteng

Maak jou litte los!
Innibos!
Was n lekker song!
#dansinafrikaans #dans #innibos

Maak jou litte los!
Innibos!
Was n lekker song!
#dansinafrikaans #dans #innibos
29 2 23 January, 2019
@sterrenuus Profile picture

@sterrenuus

Deel jou gunsteling-Klipwerf Orkes-liedjie om die kampvuur of dalk by ’n spesiale geleentheid in ’n video op sosiale media, waarin jy saamsing en die treffer geniet. Laai jou video op Facebook en gebruik die volgende @KLipwerfOrkes @umgsa @100afrikaans om ’n kans te staan om hierdie prys te wen: ’n Klipwerf Orkes 50 jaar Hoogtepunte-album en DVD-kombo.
#Klipwerf #skoffeltyd #DansInAfrikaans

14 0 25 July, 2018
@jay_du_plessis Profile picture

@jay_du_plessis

Sokkie is Groot is om die draai, maak seker jy mis dit nie. Ons gaan heelaand langarm, skoffel en yskas-skuif. Met die verhoog  in die middel, kan julle lekker skoffel om my, @lianie_may , @dirk_vd_westhuizen en vele ander op die verhoog. Kom kuier saam.
#SokkieIsGroot #LekkerTye #DansInAfrikaans

141 1 2 August, 2018
@sorinaflooze Profile picture

@sorinaflooze

#SoutEnPeper is HIER!!! #Flooze & @dirk_vd_westhuizen se nuwe musiekvideo is sopas vrygestel op @youtube. Spesiaal vir élke Sout & Peper vriendskap en verhouding daarbuite. (link in Bio)
SAKKE PAKKE SOUT & PEPER SAAM IS ONS BETER!
Featuring die super talented DJ & producer @f.skead wat die beat op-spice tot 'n next level tune

https://youtu.be/o-tl0tlC2zk
.
.
.
.
.
#afrikaans #afrikaansdans #edm #newrelease #newtune #TennisTune #colab #afrikaansesongs #afrikaansemusiek #musiekvideo #musiek #dansinafrikaans #dans #DieTennisTune #smaakmydisnlekkertune

265 2 3 March, 2019
@sorinaflooze Profile picture

@sorinaflooze

Meer as 100 000 views vir #SoutEnPeper in 1 week! What a wonderful way to start this week!
.
Musiekvideo Link in Bio
.
"Ons is die dangerous duo. Cool & crazy combo. Ek L.O.V.E jou. Gooi die tune op slowmo. Opgespice, awesome-ly nice. Ons is die next level fix. Die fabulous freaks... Soos in reeeeeeerig!" .
.
.
#mondaytunes #mondaymood #mondayvibes #mondayfunday #southafricanmusic #artists #singersofinstagram #lekkertunes #lekker #maandagdaandag #afrikaansdans #howzitsouthafrica #smaakmydisnlekkertune #TennisTune #gooihom #gooihombokkie #dansinafrikaans #edmdance #edmmusic #southafrica

236 9 11 March, 2019
@sorinaflooze Profile picture

@sorinaflooze

Wanneer mens wakker word, sien die nuwe #SoutEnPeper tune is #trendingnow en het reeds 90 000 views binne slegs 6dae... DANKBAAR IN HOOFLETTERS!!!! .
.
Link in Bio. Video op #youtube
.
.
Kom ons hou duime vas vir 100 000 voor die einde van die dag @dirk_vd_westhuizen
& @f.skead .
.
.
#tune #musiekvideo #localislekker #proudlysouthafrican #afrikaansesongs #afrikaanse #afrikaansemusiek #lekker #lekkertunes #smaakmydisnlekkertune #TennisTune #flooze #afrikaansdans #dans #dansinafrikaans #clubsong #nextlevel #awesomenews #greatnews

358 9 10 March, 2019